8237 | The Cyber Hymnal#8238 | 8239 |
Text: | Stille Nag |
Author: | Josef Mohr |
Tune: | [Stille nag heilige nag] |
Composer: | Franz Gruber, 1787-1863 |
Media: | MIDI file |
1 Stille nag heilige nag
Jesus kind lank verwag
Lig uit lig uit die Vader se ryk
word uit liefde aan mense gelyk
Loof die hemelse Kind!
Loof die hemelse Kind!
2 Stille nag, heilige nag
Hemelvors, ons gee ag
op die lied van die engelekoor
Herders het dit die eerste gehoor
Juig, die Redder is daar!
Juig, die Redder is daar!
3 Stille nag, heilige nag!
Jesus, Heer, voor u mag,
voor u ryk moet die duisternis swig;
tot in ewigheid bly U die lig—
Heer, gebore vir ons!
Heer, gebore vir ons!
Text Information | |
---|---|
First Line: | Stille nag heilige nag |
Title: | Stille Nag |
German Title: | Stille Nacht |
Author: | Josef Mohr (c. 1816-1818) |
Language: | Afrikaans |
Source: | Translator unknown |
Copyright: | Public Domain |
Tune Information | |
---|---|
Name: | [Stille nag heilige nag] |
Composer: | Franz Gruber, 1787-1863 |
Key: | B♭ Major |
Copyright: | Public Domain |